2 Konings 3:17

2 Konings 3:17 DB

Dit sal binnekort vol water staan. Sonder dat julle die wind hoor waai of reën sien val, sal hier genoeg water vir julle en al die diere wees.