Eintlik kán godsdiens ’n mens baie ryk maak. Aardse rykdom is nie so baie werd nie, want ons het sonder ’n sent in die wêreld gekom en eendag wanneer ons doodgaan, sal ons ook niks van die wêreldse rykdom kan saamvat nie.
Lees 1 Timoteus 6
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 Timoteus 6:6-7
5 Days
You might be a billionaire, or you could be in middle school–either way, you can be generous. Being generous has less to do with your bank account and more to do with your mindset. Jesus lived generously, and He’s inviting you to follow His lead. This 5-day Plan will provide you with simple steps to live generously.
5 Dae
Loof die HERE, o my siel, en vergeet geeneen van sy weldade nie! (Psalm 103:2) In die kultuur van ons tyd is ons in 'n dankseggingseisoen. Hoe reflekteer, vier ons fees en sê ons dankie? Ons streef daarna om die deug van dankbaarheid te bou, waar ons nie net ons seëninge tel nie, maar ook God se teenwoordigheid in ons lewens erken. Deur te fokus op die goedheid van God, wil ons aanmoediging vind om ander te waardeer, en 'n gemeenskap te skep wat vol vreugde en hoop is.
6 Days
Addiction, divorce, discontentment, and spiritual emptiness. How do we end up in these messes? It’s like we somehow start following bad advice. This Life.Church Bible Plan is for people who want to do away with the bad and bring on some Good Advice.
6 dae
Geld speel 'n baie groot rol in mense se lewens. In die lewe van baie mense speel dit 'n te groot rol. Hierdie leesplan wil 'n aantal riglyne gee oor hoe ons geld moet gebruik en God se versorging vir ons behoeftes.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's