1 Tessalonisense 3:5

1 Tessalonisense 3:5 DB

In elk geval, toe ek dit nie meer kon uithou van verlange na julle nie, het ek besluit om Timoteus na julle toe te stuur. Ek wou baie graag weet of julle nog glo. Ek was benoud dat die groot verleier julle dalk verlei het om terug te val in julle ou sondes. Dan was al ons harde werk daarmee heen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Tessalonisense 3:5

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid