het sy ’n belofte gemaak. Sy het gesê: Magtige Here, ek is U nederige diensmeisie. As U regtig my moeilike omstandighede raaksien en my sal onthou en my nie vergeet nie en vir my ’n seunskind gee, sal ek hom vir sy lewe lank aan U, Here, teruggee. Sy hare sal nooit geskeer word nie.
Lees 1 Samuel 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 Samuel 1:11
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's