1 Korintiërs 5:11

1 Korintiërs 5:11 DB

Wat ek eintlik bedoel het, is dit: julle moet julle nie ophou met iemand wat sê hy is ’n Christen, maar die teenoorgestelde doen nie. Dit is nou “kamma-Christene” wat soos nie-Christene leef deur seksueel skandelike dinge te doen, wat vir niemand behalwe hulleself omgee nie, wat meer lojaal teenoor ander dinge as teenoor die lewende God is, wat allerhande stories versprei wat ander mense baie seermaak, wat in niks anders as drank belangstel nie, of wat net daarop uit is om ander mense te kul en te bedrieg. Met so iemand moet jy niks te doen hê nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korintiërs 5:11

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid