1 Kronieke 26:31

1 Kronieke 26:31 DB

Dan was daar ook Jerija, die hoof van die Hebrongroep. In die 40ste jaar van Dawid se regering is ’n opname van die Hebrongroep gemaak. Daar is toe in Jaser wat in Gilead lê, uiters bekwame mans gevind.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Kronieke 26:31

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid