OPENBARING 14:13

OPENBARING 14:13 AFR53

En ek het 'n stem uit die hemel aan my hoor sê: Skryf — salig is van nou af die dode wat in die Here sterwe. Ja, sê die Gees, sodat hulle kan rus van hul arbeid, en hulle werke volg met hulle.

Video vir OPENBARING 14:13