PSALMS 19:2-4

PSALMS 19:2-4 AFR53

Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande. Die een dag stort vir die ander 'n boodskap uit, en die een nag kondig vir die ander kennis aan: daar is geen spraak en daar is geen woorde nie — onhoorbaar is hulle stem.

Versbeeld vir PSALMS 19:2-4

PSALMS 19:2-4 - Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande.
Die een dag stort vir die ander 'n boodskap uit, en die een nag kondig vir die ander kennis aan:
daar is geen spraak en daar is geen woorde nie — onhoorbaar is hulle stem.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 19:2-4