SPREUKE 14:34-35

SPREUKE 14:34-35 AFR53

Geregtigheid verhoog 'n volk, maar die sonde is 'n skandvlek vir die nasies. Die welbehae van die koning is vir 'n verstandige dienaar, maar een wat skande maak, is 'n voorwerp van sy grimmigheid.