SPREUKE 14:26-27
SPREUKE 14:26-27 AFR53
In die vrees van die Here lê 'n sterk sekerheid, ook vir die kinders van 'n sodanige sal daar 'n toevlug wees. Die vrees van die Here is 'n fontein van die lewe, om van die strikke van die dood af te wyk.