FILIPPENSE 3:1-3

FILIPPENSE 3:1-3 AFR53

VERDER, my broeders, verbly julle in die Here. Dit is vir my nie lastig om dieselfde dinge aan julle te skrywe nie, en dit gee julle sekerheid. Let op die honde; let op die slegte arbeiders; let op die versnyding. Want óns is die besnydenis, ons wat God in die Gees dien en in Christus Jesus roem en nie op die vlees vertrou nie

Gratis leesplanne en oordenkings oor FILIPPENSE 3:1-3

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid