MARKUS 13:24-25

MARKUS 13:24-25 AFR53

MAAR in daardie dae, ná dié verdrukking, sal die son verduister word, en die maan sal sy glans nie gee nie, en die sterre van die hemel sal val, en die kragte wat in die hemele is, sal geskud word.

Video vir MARKUS 13:24-25