MARKUS 12:10-11

MARKUS 12:10-11 AFR53

Het julle nie ook hierdie Skrifwoord gelees nie: Die steen wat die bouers verwerp het, dit het 'n hoeksteen geword? Hy het van die Here gekom en is wonderbaar in ons oë.

Versbeeld vir MARKUS 12:10-11

MARKUS 12:10-11 - Het julle nie ook hierdie Skrifwoord gelees nie: Die steen wat die bouers verwerp het, dit het 'n hoeksteen geword?
Hy het van die Here gekom en is wonderbaar in ons oë.