Slaan direk na inhoud oor

MATTHÉÜS 6:5

MATTHÉÜS 6:5 AFR53

En wanneer jy bid, moet jy nie wees soos die geveinsdes nie; want hulle hou daarvan om in die sinagoges en op die hoeke van die strate te staan en bid, om deur die mense gesien te word. Voorwaar Ek sê vir julle dat hulle hul loon weg het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 6:5