Hy is nie hier nie, want Hy het opgestaan soos Hy gesê het. Kom kyk na die plek waar die Here gelê het
Lees MATTHÉÜS 28
Deel
Vergelyk alle weergawes: MATTHÉÜS 28:6
5 Dae
God begeer om met alle mense in 'n verhouding te staan. En die goeie nuus is dat Jesus Christus alles gedoen het wat nodig is, sodat dit moontlik kan wees. In hierdie 5-dagleesplan skenk ons aandag aan God se liefde, Jesus se verlossingswerk aan die kruis, sy opstanding uit die dood en die uitnodiging om ware lewe in Hom te vind. Hoe gaan jy reageer op hierdie uitnodiging wat ewige nagevolge sal hê?
7 Days
What are you expecting right now? Are you expecting that bad things are going to happen to you, or are you expecting that God is going to show up in your life? Our fear can be a self-fulfilling prophecy. In the same way, our faith can also direct the course of our life. Fear maximizes danger, while faith maximizes God!
9 Dae
Die dood is deel van die lewe. Of so is ons geneig om te dink. Die Here God het egter die dood oorwin. Hy bied aan ons die ewige lewe. Verbonde aan Hom ervaar ons 'n volheid van lewe in liggaam en siel.
10 dae
Hierdie is `n samestelling van tien van "Alive to God" se dagstukkies wat in Afrikaans vertaal is. Dit is oorspronklik deur Pastoor Andrew Roebert geskryf. Elke dagstukkie bestaan uit `n Bybelvers, vier kort punte en `n gebed. Ons hoop dat elke dag se boodskap vir jou soos vars manna van die Here af sal wees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!