MATTHÉÜS 13:20-21

MATTHÉÜS 13:20-21 AFR53

En by wie op rotsagtige plekke gesaai is — dit is hy wat die woord hoor en dit dadelik met blydskap aanneem; maar hy het geen wortel in homself nie, hy is net vir 'n tyd, en as daar verdrukking en vervolging kom ter wille van die woord, struikel hy dadelik.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 13:20-21