LUKAS 8:17

LUKAS 8:17 AFR53

Want daar is niks verborge wat nie openbaar sal word nie, of weggesteek wat nie bekend sal word en in die lig sal kom nie.