LEVÍTIKUS 1:2
LEVÍTIKUS 1:2 AFR53
Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: As iemand van julle aan die HERE 'n offer wil bring, kan julle jul offer bring van vee — van beeste of van kleinvee.