Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

JOSUA 7:13

JOSUA 7:13 AFR53

Staan op! Heilig die volk en sê: Heilig julleself teen môre; want so sê die Here, die God van Israel: Daar is 'n ban in jou midde, Israel! Jy sal nie kan standhou voor jou vyande totdat julle die ban onder julle uit verwyder het nie.