Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Josua 7:13

Josua 7:13 AFR20

Staan op, heilig die volk en sê, ‘Heilig julleself teen môre, want so het die Here, die God van Israel, gesê: “Bangoed is in jou midde, Israel. Jy sal nie standhou voor jou vyande nie, totdat julle die bangoed uit julle midde verwyder het.”