Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

JOSUA 5:15

JOSUA 5:15 AFR53

Toe sê die leërowerste van die Herevir Josua: Trek jou skoene van jou voete af, want die plek waar jy op staan, is heilig. En Josua het so gedoen.