Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

JOËL 2:28-29

JOËL 2:28-29 AFR53

En daarna sal Ek my Gees uitgiet op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, julle ou mense drome droom, julle jongelinge gesigte sien. En ook op die diensknegte en op die diensmaagde sal Ek in dié dae my Gees uitgiet.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOËL 2:28-29