JOB 8:5-7

JOB 8:5-7 AFR53

As jý na God soek en die Almagtige om genade smeek, as jy rein en opreg is, ja, dan sal Hy oor jou opwaak en jou woning herstel ooreenkomstig jou geregtigheid; dan sal jou begin gering wees, maar jou einde baie groot.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid