JOB 34:10-11

JOB 34:10-11 AFR53

DAAROM, manne van verstand, luister na my: Ver is God van goddeloosheid en die Almagtige van onreg! Veelmeer vergeld Hy die mens na sy werk, en volgens 'n man se wandel laat Hy hom ondervind.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid