JESAJA 11:10

JESAJA 11:10 AFR53

En in dié dag sal die nasies vra na die wortel van Ísai, wat daar staan as 'n banier van die volke, en sy rusplek sal heerlik wees.