HÁBAKUK 3:1-4

HÁBAKUK 3:1-4 AFR53

'N GEBED van Hábakuk, die profeet, op die wysie van Sjigjonōt. HERE, ek het die tyding aangaande U verneem, ek het gevrees! HERE, roep u werk in die lewe in die midde van die jare; in die midde van die jare laat dit bekend word. In toorn, dink aan ontferming. God kom van Teman en die Heilige van die berg Paran. Sela. Sy majesteit bedek die hemel, en die aarde is vol van sy lof. En glans soos sonlig is daar, ligstrale aan sy sy; en dáár is die omhulsel van sy krag.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HÁBAKUK 3:1-4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid