ESRA 2:68-69

ESRA 2:68-69 AFR53

En van die familiehoofde het, toe hulle by die huis van die HERE kom wat in Jerusalem is, vrywillig gegee vir die huis van God om dit weer op te rig op sy plek. Na hul vermoë het hulle bygedra tot die fonds van die werk: in goud een-en-sestigduisend dragmes, en in silwer vyfduisend mines en honderd priesterrokke.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESRA 2:68-69

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid