ESÉGIËL 45:9-10
ESÉGIËL 45:9-10 AFR53
So sê die Here HERE: Dit is nou genoeg, o vorste van Israel! Verwyder geweld en verdrukking, en doen reg en geregtigheid; hou op om my volk uit hulle besittings te verdring, spreek die Here HERE. Julle moet 'n regte weegskaal hê en 'n regte efa en 'n regte bat.

