ESÉGIËL 18:4
ESÉGIËL 18:4 AFR53
Kyk, al die siele is myne; soos die siel van die vader, so die siel van die seun — hulle is myne; die siel wat sondig, dié moet sterwe.