PREDIKER 12:1-2

PREDIKER 12:1-2 AFR53

EN dink aan jou Skepper in die dae van jou jonkheid voordat die ongelukkige dae kom en die jare aanbreek waarvan jy sal sê: Ek het daar geen behae in nie — voordat die son en die lig en die maan en die sterre verduister word en die wolke terugkom ná die reën

Gratis leesplanne en oordenkings oor PREDIKER 12:1-2

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid