Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

DEUTERONÓMIUM 5:15

DEUTERONÓMIUM 5:15 AFR53

En jy moet daaraan dink dat jy in Egipteland 'n slaaf was, en die Here jou God jou daarvandaan uitgelei het deur 'n sterke hand en 'n uitgestrekte arm; daarom het die Here jou God jou beveel om die sabbatdag te hou.