DEUTERONÓMIUM 20:2-4

DEUTERONÓMIUM 20:2-4 AFR53

En as julle na die geveg kom, moet die priester nader kom en die volk toespreek; en hy moet aan hulle sê: Hoor, Israel, julle trek vandag nader om te veg teen julle vyande; laat julle hart nie week word nie, wees nie bevrees en beangs en word nie verskrik vir hulle nie; want dit is die HERE julle God wat saam met julle trek om vir julle te stry teen julle vyande, om aan julle die oorwinning te gee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONÓMIUM 20:2-4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid