Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

HANDELINGE 2:17-18

HANDELINGE 2:17-18 AFR53

En in die laaste dae, spreek God, sal Ek van my Gees uitstort op alle vlees, en julle seuns en julle dogters sal profeteer, en julle jongelinge sal gesigte sien, en julle ou mense sal drome droom. En ook op my diensknegte en diensmaagde sal Ek in dié dae van my Gees uitstort, en hulle sal profeteer.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 2:17-18