HANDELINGE 11:2-3
HANDELINGE 11:2-3 AFR53
En toe Petrus opgaan na Jerusalem, het die wat uit die besnydenis was, met hom getwis en gesê: By onbesnede manne het jy in die huis gegaan en saam met hulle geëet.