Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

HANDELINGE 1:6-7

HANDELINGE 1:6-7 AFR53

Die wat bymekaargekom het, vra Hom toe en sê: Here, gaan U in hierdie tyd die koninkryk vir Israel weer oprig? En Hy antwoord hulle: Dit kom julle nie toe om die tye of geleenthede te weet wat die Vader deur sy eie mag bepaal het nie;