Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

HANDELINGE 1:12, 14

HANDELINGE 1:12 AFR53

Daarop draai hulle om na Jerusalem van die berg af wat genoem word Olyfberg, wat naby Jerusalem is, 'n sabbatsreis ver.

HANDELINGE 1:14 AFR53

Hulle almal het eendragtig volhard in gebed en smeking, saam met 'n aantal vroue en Maria, die moeder van Jesus, en met sy broers.