II KORINTHIËRS 4:1

II KORINTHIËRS 4:1 AFR53

DAAROM, aangesien ons hierdie bediening het volgens die barmhartigheid wat ons ontvang het, gee ons nie moed op nie.