II KRONIEKE 18:19
II KRONIEKE 18:19 AFR53
En die HERE het gesê: Wie sal Agab, die koning van Israel, oorhaal, dat hy kan optrek en val by Ramot in Gílead? En die een het so gesê, en die ander weer so.