I TIMÓTHEÜS 6:6-7

I TIMÓTHEÜS 6:6-7 AFR53

Maar die godsaligheid saam met vergenoegdheid is 'n groot wins. Want ons het niks in die wêreld ingebring nie; dit is duidelik dat ons ook niks daaruit kan wegdra nie.