I TIMÓTHEÜS 6:1

I TIMÓTHEÜS 6:1 AFR53

ALMAL wat diensknegte is onder 'n juk, moet hulle eie here alle eer waardig ag, sodat die Naam van God en die leer nie belaster mag word nie.