Bible App logo
Soek-ikoon

I SAMUEL 24:7

I SAMUEL 24:7 AFR53

en hy het aan sy manne gesê: Mag die Here my bewaar dat ek so iets aan my heer, die gesalfde van die Here, sou doen om my hand teen hom uit te steek; want hy is die gesalfde van die Here.