Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

I KONINGS 19:10

I KONINGS 19:10 AFR53

En hy antwoord: Ek het baie geywer vir die Here, die God van die leërskare; want die kinders van Israel het u verbond verlaat, u altare afgebreek en u profete met die swaard gedood, sodat ek alleen oorgebly het, en hulle soek my lewe om dit weg te neem.