Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

I JOHANNES 2:3-5

I JOHANNES 2:3-5 AFR53

EN hieraan weet ons dat ons Hom ken: as ons sy gebooie bewaar. Hy wat sê: Ek ken Hom — en sy gebooie nie bewaar nie — is 'n leuenaar en in hom is die waarheid nie. Maar elkeen wat sy woord bewaar, in hom het die liefde van God waarlik volmaak geword. Hieraan weet ons dat ons in Hom is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor I JOHANNES 2:3-5