Z'kharyah 8:16-17

Z'kharyah 8:16-17 SPC

Hierdie is die dinge wat julle moet doen: praat die waarheid met mekaar; Efe 4:25 oordeel met waarheid en regverdigheid vir vrede in julle poorte! Laat niemand van julle ook boosheid beplan in sy verstand, wil en emosie teen ’n ander nie en moenie lief wees om ’n vals eed af te lê nie, want dit is alles wat Ek haat,’ verklaar יהוה.”