“So sê יהוה-Tzva’ot: ‘As jy in My lewenswyses sal loop en as jy My diens sal verrig, dan sal jy ook My huis bestuur en ook My howe beheer en Ek sal vir jou vrye toegang gee onder hulle wat hier staan.
Lees Z'kharyah 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: Z'kharyah 3:7
23 dae
Die profeet Sagaria deel visioene van God se beloftes om mense 'n hoop van die toekoms te gee en spoor hulle aan om na God terug te keer. Reis daagliks deur Sagaria terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's