Romeine 3:10-12

Romeine 3:10-12 SPC

net soos geskrywe is: ‘Daar is niemand onskuldig nie, selfs nie een nie, ook nie iemand wat verstaan nie, ook nie iemand wat God soek nie! Hulle het almal saam afgewyk en is verwerp. Daar is niemand wat goed doen nie, nie een nie.’ Ps 14:1-3 53:2-4

Video vir Romeine 3:10-12