Numeri 6:24-26

Numeri 6:24-26 SPC

יהוה seën jou en onderhou jou; יהוה laat Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid oor jou skyn en gee vir jou onverdiende guns; יהוה lig Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid oor jou op en gee vir jou vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid.”

Versbeeld vir Numeri 6:24-26

Numeri 6:24-26 - יהוה seën jou en onderhou jou;
יהוה laat Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid oor jou skyn en gee vir jou onverdiende guns;
יהוה lig Sy Gemanifesteerde Teenwoordigheid oor jou op en gee vir jou vrede, vreugde, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Numeri 6:24-26