Numeri 13:26
Numeri 13:26 SPC
en voortgegaan en by Mosheh, Aharon en die hele vergadering van die seuns van Yisra’el gekom in die wildernis van Pa’ran, by Kadesh en aan hulle en aan die hele vergadering verslag gebring en hulle die vrugte van die land gewys.



