Markos 15:39
Markos 15:39 SPC
Toe die kaptein oor ’n honderd, wat by Hom staan, sien hoe Hy uitroep en Sy gees oorgee, sê hy: “Waarlik, hierdie Man is die Seun van God.”