Mattityahu 5:29-30

Mattityahu 5:29-30 SPC

As jou regteroog jou laat sondig, ruk dit uit en gooi dit weg! (Verwyder slegte dinge voor jou oë). Dit is vir jou beter dat jy een van jou ledemate verloor as dat jou hele liggaam in die hel gegooi word. As jou regterhand jou laat struikel, kap dit af en gooi dit weg! (As jy verkeerd doen - stop dit). Dit is vir jou beter dat jy een van jou ledemate verloor as dat jou hele liggaam in die hel gegooi word.